Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees
Eredienstye

Erediens:

09:00

Voorsang 08:45

Kategese

Junior en Senior 10:00

Adres:

Distansstraat 20

Danabaai

6510

Spesiale aankondigings

Besoek die nuusblad vir opwindende nuus

Jaarprogram/Nuusbrief
Afkondigings

Klik op die Skakel hier onder

           Afkondigings

Strategiese Beplanning

In ons gemeente bestaan die behoefte om gedurig besig te wees om ons prosesse te evalueer en te verbeter. In die lig hiervan het die bediening ontstaan, en is daar voortdurend besig om te beplan en daaraan te werk dat ons as kerkraad en gemeente optimaal funksioneer. Die voorsitter van die bediening is Attie Maritz en sy kontaknomer is: 044 698 1928 en sel nr. 082 380 4904