Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees
Eredienstye

Erediens:

09:00

Voorsang 08:45

Kategese

Junior en Senior 10:00

Adres:

Distansstraat 20

Danabaai

6510

Spesiale aankondigings

Besoek die nuusblad vir opwindende nuus

Jaarprogram/Nuusbrief
Afkondigings

Klik op die Skakel hier onder

           Afkondigings

Bediening vir eiendomme

Die bediening hanteer alle sake rakende die eiendomme van die gemeente. Hulle neem sorg vir die instandhouding van ons geboue en implimente. Die bediening is baie bewus daarvan dat hoe ons as gemeente omsien na ons stoflike bates ’n baie groot getuienis na buite is. Daarom streef die bediening daarna om alles netjies en goed in stand te hou.
Die voorsitter van die bediening is Hennie de Swart en sy kontaknommer is: 044 698 1013