Kommissie vir eiendomme
Die kommissie hanteer alle sake
rakende die eiendomme van die gemeente.
Hulle neem sorg vir die instandhouding van ons geboue en implimente. Die
kommissie is baie bewus daarvan dat hoe ons as gemeente omsien na ons stoflike
bates n baie groot getuienis na buite is.
Daarom streef die kommissie daarna om alles netjies en goed in stand te
hou.
Die voorsitter van die kommissie is Hennie de Swardt. 044 698 1013 en 083 453 9351