Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees
Eredienstye

Erediens:

09:00

Voorsang 08:45

Kategese

Junior en Senior 10:00

Adres:

Distansstraat 20

Danabaai

6510

Spesiale aankondigings

Besoek die nuusblad vir opwindende nuus

Jaarprogram/Nuusbrief
Afkondigings

Klik op die Skakel hier onder

           Afkondigings

Pre-Advies

Hierdie kommissie het ten doel om die kerkraad te help met die nominering en verkiesing van kerkraadslede en dienswerkers. Die voorsitter van die kommissie is die leraar.