Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees
Eredienstye

Erediens:

09:00

Voorsang 08:45

Kategese

Junior en Senior 10:00

Adres:

Distansstraat 20

Danabaai

6510

Spesiale aankondigings

Besoek die nuusblad vir opwindende nuus

Jaarprogram/Nuusbrief
Afkondigings

Klik op die Skakel hier onder

           Afkondigings

Jeugbediening

Hierdie kommissie het ten doel om die verbondskinders te begelei in hulle geestelike vorming. Hier speel ons kategese onderrig ’n groot rol. Kinders word in die woord en die leer van ons kerk onderrig en begelei na belydenisaflegging. Om dan na belydenisaflegging betrokke en dienende lidmate van ons gemeente te wees. Saam met die kategese word vir die kinders gereeld kampe aangebied, en ook ander aktiwiteite wat meehelp in hulle geestelike vorming.

Die voorsitter van die kommissie is Francois Nagel en sy kontaknommer is: 083 657 1270