Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees

Aloe Ferox

Koop aalwyn produkte en help ons gemeente met fondsinsameling. Een produk waarsonder geen huishouding ooit moet wees nie, is die Super Aloe Gel – vir jou vel! Kosmetiese voordeel verfyn die vel, gebruik saam met ander skoonheidsmiddels. Ook vir seer plekkies, brand, blou kolle, selfs seer gewrigte, swelsel, infeksies. Prys: R123 vir 250ml; R45 vir 50ml Nog n waardevolle produk is die Muscle Gel vir jou spiere! Verbeter sirkulasie, help vir seer spiere en gewrigte. Bevorder anti-inflammatoriese aksie, Goed vir die funksie van die senuweestelsel. Spesiale prys tot Junie: R50 en spaar R15 op gewone prys Erna Maritz, Proteaweg 57, 0446981928 / 0828720264 epos: ernamaritz@telkomsa.net