Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees
Eredienstye

Erediens:

09:00

Voorsang 08:45

Kategese

Junior en Senior 10:00

Adres:

Distansstraat 20

Danabaai

6510

Spesiale aankondigings

Besoek die nuusblad vir opwindende nuus

Jaarprogram/Nuusbrief
Afkondigings

Klik op die Skakel hier onder

           Afkondigings

Aanbiddingsbediening

Hierdie bediening se werksterrein is al die aanbiddingsgeleenthede in ons gemeente. Alles rondom ons eredienste word hier bespreek en beplan. Dit sluit in die simboliek in die erediens, die blommerankskikkings elke Sondag, die werk van die klankoperateurs, die rekenaaroperateurs, en die powerpoint aanbiedinge.

Die werksaamhede van die koor word ook hier hanteer. By die bediening word die sake rondom ons Bybelstudiegroepe en ons gebedsgroep hanteer.
Die voorsitter van die bediening is Koos Schutte. Sy kontaknommers is: 044 698 1738 en sel nr. 083 532 4669